Victoria van Sakse-Koburg en Gotha

Victoria van Pruise
Duitse keiserin; Koningin van Pruise; Princess Royal

Volle naam Victoria Adelaide Mary Louise
Eggenoot Friedrich III van Duitsland
Kinders Willem II, Duitse keiser
Charlotte, die Hertogin van Sakse-Meiningen
Prins Heinrich
Prins Sigismund
Prinses Viktoria
Prins Waldemar
Sophie, Koningin van Griekeland
Prinses Margarethe
Titels Duitse keiserin
Koningin van Pruise
Kroonprinses
Huis Hohenzollern
Sakse-Koburg en Gotha
Vader Albert van Sakse-Koburg en Gotha
Moeder Victoria van die Verenigde Koninkryk
Gebore 21 November 1840; Buckingham-paleis, Londen
Oorlede 5 Augustus 1901; Friedrichshof-kasteel, Cronberg im Taunus, Duitsland

Prinses Victoria (Victoria Adelaide Mary Louisa; 21 November 1840 – 5 Augustus 1901) was die oudste kind van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk en prins Albert van Sakse-Koburg en Gotha. Sy het die Duitse keiserin en koningin van Pruise geword deur haar huwelik met die Duitse keiser Frederik III. Ná haar man se dood het sy algemeen bekend geword as keiserin Frederik (of in Duits: "Kaiserin Friedrich").


Developed by StudentB